Museum of London
Die Museum of London dokumenteer die geskiedenis van Londen vanaf die prehistoriese tydperk tot die moderne tyd. Die museum is naby die ou stadsmuur, London Wall, en die Barbican Centre geleë en maak deel uit van die Barbican-gebouekompleks wat in die 1960's en 1970's ontstaan het toe 'n buurt in die City of London, wat gedurende die Tweede Wêreldoorlog swaar deur Duitse bomaanvalle geraak is, op 'n innovatiewe manier herontwikkel is.
Read article







